Retreats en besinning
Geestelike vorming vir individue
Geestelike vorming vir individue: ‘n Diepgaande retreat vir geestelike groei.
Module 1
Wat is geestelike vorming?
Geestelike vorming is die proses waardeur gelowiges meer soos Christus word.
- Die Gebed van die Hart
- Lectio Divina (heilige lees)
- Die Examen van Gewete
🎧
Audio: Begeleide stilte-oefening
Sal binnekort hier geplaas word.
📖 Leesopdrag
Lees: Die woestynvaders en geestelike praktyke
❓ Toets jou kennis
Vraag 1: Wat is Lectio Divina?
✅ Correct! Lectio Divina is ‘n heilige leesoefening.
❌ Nie quite nie. Die antwoord is: ‘n Heilige leesoefening.